Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord?
Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ’n Duitse joernalis wat bewerings van ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n verband tussen die twee stories?
Get Al Wat Tel by Irma Venter at the best price and quality guaranteed only at Werezi Africa's largest book ecommerce store. The book was published by Tafelberg Publishers Ltd and it has 376 pages.
Our digital collection is currently being curated to ensure the best possible reading experience on Werezi. We'll be launching our Ebooks platform shortly.
Your privacy, your choice
Make Werezi work for you
We use essential cookies for your cart and sign-in. With your permission, optional cookies help us understand how Werezi is used and improve your book recommendations.
Essential cookies are always active. Optional analytics stay off unless you choose Allow all.