Cart 0
Dis Net Vel, My Pel!
Click to zoom

Share this book

Dis Net Vel, My Pel!

Book Details

Format Paperback / Softback
ISBN-10 1733547495
ISBN-13 9781733547499
Publisher Catalyst Books
Imprint Powers Squared
Country of Manufacture GB
Country of Publication GB
Publication Date Nov 30th, 2023
Print length 56 Pages
Ksh 2,700.00
Werezi Extended Catalogue 0 in stock

Delivery Location

Delivery fee: Select location

Secure
Quality
Fast
Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: “Dis net vel, my pel!”’n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is. Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het. Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie. In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met ’n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.

Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: “Dis net vel, my pel!”

’n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.

Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.

Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.

In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met ’n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.


Get Dis Net Vel, My Pel! by at the best price and quality guaranteed only at Werezi Africa's largest book ecommerce store. The book was published by Catalyst Books and it has pages.

Mind, Body, & Spirit

Shopping Cart

Africa largest book store

Sub Total:
Ebooks

Digital Library
Coming Soon

Our digital collection is currently being curated to ensure the best possible reading experience on Werezi. We'll be launching our Ebooks platform shortly.