Plunder
by
Antjie Krog
Book Details
Format
Paperback / Softback
ISBN-10
0798183179
ISBN-13
9780798183178
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Country of Manufacture
GB
Country of Publication
GB
Publication Date
Oct 4th, 2022
Print length
128 Pages
Weight
198 grams
Dimensions
15.30 x 23.40 x 1.30 cms
Product Classification:
Poetry / poems by individual poetsPoetry by individual poets
Ksh 2,700.00
Publisher Out of Stock
0 in stock
Delivery Location
Delivery fee: Select location
Secure
Quality
Fast
Dié jongste bundel van Antjie Krog verskyn agt jaar ná Mede-wete. Krog ontwikkel voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut.
Dié jongste bundel van Antjie Krog verskyn agt jaar ná Mede-wete. Krog ontwikkel voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Daar is ’n onrusbarende kwesbaarheid, ’n brandende woede en ’n direktheid, en tegelyk ’n hartverskeurende deernis met die ouerwordende self. In die openingsgedig skryf sy: “Dit kom nie meer op my af nie / die geluid/ die geluid van ’n gedig kom nie meer op my af nie.” En dan, teenstrydig hiermee, sleur Krog die leser in die daaropvolgende verse mee in ’n jubelsang en ook ’n klaaglied van die land wat geplunder word, maar ook die self wat plunder. Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees. En hoe dit in Afrikaans kan klink en resoneer.
Get Plunder by at the best price and quality guaranteed only at Werezi Africa's largest book ecommerce store. The book was published by Human & Rousseau (Pty) Ltd and it has pages.