Trouvrou
Book Details
Format
Paperback / Softback
ISBN-10
1990958001
ISBN-13
9781990958007
Publisher
Sylvia Strauss
Imprint
Sylvia Strauss
Country of Manufacture
GB
Country of Publication
GB
Publication Date
Jan 22nd, 2022
Weight
816 grams
Dimensions
24.80 x 20.20 x 2.30 cms
Product Classification:
General cookery & recipesGeneral cookery and recipes
Ksh 3,900.00
Publisher Out of Stock
0 in stock
Delivery Location
Delivery fee: Select location
Secure
Quality
Fast
Die Trouvrou resepteboek bevat ‘n mengelmoes resepte van familie, vriendinne en ander wat Sylvia op haar lewenspad versamel het. Die fokus is hoofsaaklik op tradisonele Suid-Afrikaanse geregte.
Die Trouvrou resepteboek bevat ‘n mengelmoes resepte van familie, vriendinne en ander wat Sylvia op haar lewenspad versamel het. Die fokus is hoofsaaklik op tradisonele Suid-Afrikaanse geregte. Dis ’n versameling wat enige skoonma sal trots maak op haar skoondogter. Die boek is in drie afdelings ingedeel: Ouma se plaaskombuis, Mamma se dorpshuis en Sussie se “Flat”. Ouma dek ingewikkelder resepte soos koeksisters en wildspastei, resepte wat bietjie langer neem om voor te berei, Mamma is bietjie makliker met resepte soos Basaarkerrie en Pampoentert en Sussie s’n is sommer eenvoudig, met tientalle bymekaargooi disse. Waar resepteboeke traditsioneel bont ontwerp word, is die Trouvrou Resepteboek jonk en vars met kleurpalette van groen en pink. Dit is ’n kombinasie van modern en nostalgies. Die eerste uitgawe is uitgegee in 2016 en ons het binne 3 jaar meer as 2000 boeke verkoop. Die tweede uitgawe is uitgegee in 2020 en bevat al die resepte van die eerste uitgawe asook ekstra 35 resepte, nuwe bladuitleg en so paar ander mooi verrassings. Die 256 bladsye, volkleur, 20cm x 25cm, sagteband boek bevat 175 resepte en 65 volkleur fotos. Daar is oop bladsye tussen-in waar jy jou eie resepte kan inskryf.
Get Trouvrou by at the best price and quality guaranteed only at Werezi Africa's largest book ecommerce store. The book was published by Sylvia Strauss and it has pages.