Cart 0
Vuurwerke
Click to zoom

Share this book

Vuurwerke

Book Details

Format Paperback / Softback
ISBN-10 0798176032
ISBN-13 9780798176033
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint Human & Rousseau (Pty) Ltd
Country of Manufacture ZA
Country of Publication GB
Publication Date Jun 20th, 2017
Print length 200 Pages
Weight 752 grams
Dimensions 52.50 x 32.20 x 2.10 cms
Ksh 3,400.00
Publisher Out of Stock 0 in stock

Delivery Location

Delivery fee: Select location

Secure
Quality
Fast
In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. Die boek bevat Jan se duidelike instruksies vir die braai van steak, skaaptjops, hoender, vis, vark, groente, brood en selfs 'n nagereg of twee.
In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. As daar een persoon is wat weet van braai dan is dit Jan Braai. Hy het al met duisende Suid-Afrikaners regoor die land gebraai en verstaan wat mense wil weet oor braai. Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lampstjops, sosaties en beestert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodtjies, stywe pap, mielies en selfs 'n nagereg of twee nie. Met die hardeband uitgawe van Vuurwerke wat meer as 20 000 kopiee verkoop het is die boek definitief 'n gunsteling onder Suid-Afrikaanse braailiefhebbers.

Get Vuurwerke by at the best price and quality guaranteed only at Werezi Africa's largest book ecommerce store. The book was published by Human & Rousseau (Pty) Ltd and it has pages.

Shopping Cart

Africa largest book store

Sub Total:
Ebooks

Digital Library
Coming Soon

Our digital collection is currently being curated to ensure the best possible reading experience on Werezi. We'll be launching our Ebooks platform shortly.