Manufactured on Demand
Delivery in 49 days
1 copies in stock
Delivery Location
Delivery fee: Select location
Delivery in 49 days
Secure
Quality
Fast
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker.
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle ''n nuwe samelewing vestig met ''n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak ál moeiliker. Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. ''n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer!
Get Koors by Deon Meyer at the best price and quality guaranteed only at Werezi Africa's largest book ecommerce store. The book was published by Human & Rousseau (Pty) Ltd and it has 586 pages.
Our digital collection is currently being curated to ensure the best possible reading experience on Werezi. We'll be launching our Ebooks platform shortly.
Your privacy, your choice
Make Werezi work for you
We use essential cookies for your cart and sign-in. With your permission, optional cookies help us understand how Werezi is used and improve your book recommendations.
Essential cookies are always active. Optional analytics stay off unless you choose Allow all.